Richard Gere | |
![]() | |
Gere in 2024
| |
Geboortenaam | Richard Tiffany Gere |
---|---|
Geboorte | 31 Augustus 1949 Philadelphia, Pennsilvanië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, aktivis |
Aktiewe jare | 1973–tans |
Rolprente | Looking for Mr. Goodbar An Officer and a Gentleman Pretty Woman |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Tiffany Gere[1] (gebore op 31 Augustus 1949) is ’n Amerikaanse akteur en aktivis. Hy het sy debuut in die 1970's gemaak, in 1977 ’n byspelerrol in Looking for Mr. Goodbar vervul, en die volgende jaar ’n hoofrol in Days of Heaven vertolk. Hy het bekend geraak ná sy rol in 1980 in American Gigolo, wat van hom ’n sekssimbool gemaak het.